Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Daydream_011

39 - Middelburg, Mpumalanga

life just keep unfolding it won't wait around for you if you sit still it could pass you by all together, i...

Fielies143

51 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is n grapgat Maar life vir God Rustig kalm en hou van die natuur as in natuur is is ek op my beste. My woord...

tuinliefde

54 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie eerlike en opregte mens!!! Ek hou van die buite lewe en is ook baie romanties. Ek geniet. musiek en...

allies07

59 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n dood gewone ou wat maklik met mense oor die weg kom. Ek hou van gesels en is baie romanties en wil nie...

Rut001

46 - Brits, Noord-Wes

Ek is 'n rustige, positiewe mens. Ek is baie lief vir die mense in my lewe en sal ver gaan om hulle te beskerm....

PlaasLiefie

21 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is spontaan en liefdevol. Hou van dans en die natuur en is n plaasmeisie by harte... En ek mag jou dalk net...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Ek was baie skepties om aan te sluit, maar dit was die beste keuse wat ek ooit gemaak het. Ek en my tans verloofde het so middel Des 2014 begin gesels... Ons het baie moeite gedoen want ons woon ongeveer 500km van mekaar af. Maar ons het nie dat die afstand in ons pad staan nie... Ek en my verloofde glo dat God ons deur hierdie webtuiste na mekaar toe gelei het, want ons het al twee baie hard vir ons Godgegewe lewensmaats gebid. God het moderne tegnologie gebruik om ons by mekaar uit te bring...

Ronel, 2016-01-30

Ek wil net dankie se het my pasmaat hier ontmoet en ons is mal oor mekaar...soos liefde met eerste opslag....ons gaan nog baie ver gaan en ek hoop tot trou kom... weereens baie dankie!!!!

Etienne, 2015-09-23

Ekt die wonderlikste man ontmoet met wie ek die res van my lewe wil wees en hy met my. Ek wil net graag vir al die enkellopendes op die site se, waag, ontmoet soveel as wat jy kan, sif tot jy jou maat kry want hy/sy is hier iewers wat jy sal aanvaar soos jy is en liefkry vir wie jy is en wat jy het. Sterkte

Wilma, 2016-02-23