Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

HI, Chat met my en vind uit hoekom jy my beter moet leer ken... 31 , langerige hare, gladnie bad looking nie. Ek het 1 kind en geniet goeie kuiertjies met goeie sinvolle geselskap. Werk myself natuurlik half dood, maar geniet dit om v 'n naweek weg te gaan en te gaan kamp. Sukkel so bietjie nog met die visvang/hengel ding....Mal oor berg,bos,boom,sand en water! Weet netnie so lekker van die goggas nie...depends. Ek geniet 'n yskoue biertjie en as jy my kan maak lag en spesiaal laat voel, kan dit dalk werk. Ek's ietwat van 'n diep denker maar is alle vrouens nie? Het my stoute streke, moeilike buie en het ook net soveel mooi en goed in my... Nou kan jy maar self verder uitvind....

Haar Ideale Pasmaat

Tall, dark and extremely gorgeous met sakke vol geld. He-he!!

'n Man wat 'n man is. M.a.w. goeie persoonlikheid, sterk karakter, respek en liefde vir homself - dan kan jy leer om my te respekteer en waardeer. Jy moet kan smile deur dik en dun. Defenitief 'n great sin vir humor he. So by the way....Ken jy Jesus??
Looks en lyf is 'n plus punt maar as jy 'n genuine opregte man is, standvastig in jou lewe en weet wie jy is en waarnatoe jy gaan, is die fisies net bysaak.
Al die sex maniacs op die site of getroude mans - Pitty,Julle loose uit!

Wat Haar Vriende S

Matahari986 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Muurbal; Sneeuplankry; Staptogte; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters