Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (heidelberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is 'n baie gemaklike persoon om mee oor die weg te kom en is maar almal se beste vriendin. ek is eerlik en opreg en natuurlik ook baie reguit. ek weet wat ek uit die lewe wil h en sal nooit toelaat dat enige iemand my verander nie. ek is 'n enkelma van 'n wonderlike seuntjie en sal die ma-wees vir niks in die wereld verruil nie.

Haar Ideale Pasmaat

dit moet 'n man wees wat bedagsaam is en nog sommige van die outydse waardes het soos om die deur oop te maak vir 'n vrou. 'n man wat lief is vir mense en ook veral kinders. 'n eerlike, opregte en intelligente persoon wat interessante gesprekke kan voer. iemand wat belangstel in die dieper persoon en nie ingestel is op die uiterlike nie. iemand wat hom nie laat manipuleer deur enige iemand nie en 'n man wat nie bang is vir commitment nie!

Wat Haar Vriende S

nadiavandyk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

nadiavandyk moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.