Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

ek is opwindend, entoesiasties, intellegent, humoristies, baie nederig. ek is n ekstro- maar soms ook n introvert. ek hou daarvan om mense te ontmoet. ek is baie gemaklike persoon om mee te gesels. ek voel soms soos n digter en skryf bietjie. ek lees soms en hou baie van fliek.

Sy Ideale Pasmaat

ek soek iemand met wie ek kan gesels. iemand wat nie bang is om te s wat sy wil s nie. iemand wat nie oordeel nie. iemand wat gemaklik kan kommunikeer in enige tipe geselskap. iemand met wie ek pret- maar ook ernstige oomblikke kan deel.

Wat Sy Vriende S

slush het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het 'n geestestoestand
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Gholf; Perdry; Rekspring; Skaak; Ski; Sneeuplankry; Snoeker; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters