OnvoltooidOnvoltooid

Onvoltooid

52 – Vereeniging (Vaaldriehoek), Gauteng, Suid-Afrika

We're defined by our fears, or lack thereof... Dis ons vrese, of gebrek daaraan wat ons definieer..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Vaaldriehoek), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 46
Sterreteken:
Ram; Tweeling; Leeu; Weegskaal; Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Fun and passion is part of my nature. This particular model features engaging conversation, an inclination towards humor, an zest for adventure and being comfortable in almost any circumstance or situation. For a small fee, a back rub or foot massage can be negotiated. And included in this once in a lifetime offer is an entire encyclopedia of absolutely useless yet captivating information. But that's not all folks - if you act now, we'll include comprehensive pre-programming to fulfill standard domestic chores. This house trained model even comes with the rare functionality of putting the toilet seat down after use, at absolutely no extra cost. So, you can it all - a real cool male with all the extras, high quality and a money back guarantee and an extra heavy duty communications module (it even cries when the requisite conditions are met) - but only while stocks last.... :) Batteries are unfortunately not included. Terms and conditions apply.

Ek is baie ongewoon - baie vriendelik en sien normaalweg die snaaks in die wreld raak. Ek hou van lag, en is soms net laf en glad nie ernstig nie. Maar diep kan ek ook wees. Ek is lief vir die vreugde in die lewe en verken dit graag - nuwe dinge en ervarings veral. My werk is een van die belangrike prioriteite in my lewe, en ek doen dit met oorgawe.

Van die dinge wat ek nog graag sal by wil uitkom, is onder meer Kilimanjaro, die Visrivier spoelvallei, 'n avontuur noord van die Noordpool sirkel, die skryf van 'n eie boek, karnaval in Rio, ens

Ek is pret, en mense ag my 'n plesier om meer tyd te spandeer. Die wreld en sy mense is vir my ongelooflik interessant en vreeslik snaaks. Ek is van nature optimisties en verkies om op die ligte kant van die lewe te fokus. Ek verken graag mense deur gesprekvoering en glo dat kommunikasie van uiterste belang is. 'n Lewe sonder passie is nie die moeite werd om geleef te word nie. Kreatief en lief vir nutsman speel in en om die huis.

Ek assosier graag met die drome van my maat, en help aktief om dit na te jaag.

Sy Ideale Pasmaat

My ideal female companion (in a nutshell) is someone with a kind heart, a swift mind, an untamed spirit and a funny and optimistic nature. But no-one's perfect... :) Decent women with an interesting outlook on life is a solid start. Uncomplicated is good, as is sophisticated.

Dames met 'n sagte hart, 'n skerp verstand, 'n ongetemde gees en wat van nature optimisties is en graag lag. Ek hoop dit bestaan.

Daar was eendag 'n gawe ou
Wat dalkies eendag weer sou trou

En hoop hy vind 'n gawe nooi
Wat oulik is en nogal mooi

Om saam te speel en saam te lag
Soms te praat dwarsdeur die nag

Saam te bid en saam te huil
Soms hul drome uit te ruil

Op 'n paadjie saam te stap
En hartsgeheime uit te lap

En as hy s 'n maatjie vind
Bind hy haar met 'n bloedrooi lint

En hou haar tot hy stokoud is
Dit is al wat die ou wis...

Wat Sy Vriende S

Onvoltooid het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Verdwynend
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Oriëntering; Perdry; Polo; Roei; Rotsklim; Seil; Skaak; Skermkuns; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterpolo; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters