Alex0089Alex0089

Alex0089

44 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Leef deur te leer ken?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 11 Mei 2019

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo in eeerlikheid, oop kommunikasie en kwaliteit-tyd saam daardie spesiale persoon. Ek glo aan beweegruimte na albei kante toe - Ek is werksgedrewe en het al die jare ooreenkomstig geleef. Ek het op 'n punt gekom waar ek meer tyd vir myself en iemand anders in my lewe wil gee - Om net te werk is nie leef nie, mens moet wel werk om te kan leef en mens moet werk aan leef.

My pasmaat moet hierdie delikate, tog belangrike balans, kan raaksien en daarmee assosieer - Wie nie waag nie, wen nie - Wie nie lief het nie, leef tog ook nie regtig nie! Kom ons begin leef om mekaar te leer ken!

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet op haar eie voete kan staan, iemand met 'n mening oor sake en wat nie net ja antwoord op alles wat gese word nie - As ek 'n mening het mag sy dit tog ook he. Sy moet lief wees vir kinders, sy moet ook daardie vroulikheid he wat haar "sexy" maak - Daardie vroulike finesse wat haar natuurlikheid ophelder in haar kyk of glimlag - Daardie dankbaarheid wat sy met haar saamdra van "ek is 'n vrou en ek is trots daarop" - Sy moet respek he vir almal, neederigheid kan betoon teenoor oud en jonk.

Mag my pasmaat/vriendin dit besef - Die gebroke lewe waarin ons onsself bevind is 'n leerproses - Om waarlik die regte persoon te ken moet ons eers val en opstaan - Hoe weet jy wat is reg as jy nie weet wat is verkeerd nie! Liefde praat nie 'n taal nie - Dit kom uit die hart - Dit is wat ek graag sal wil sien.

Ek wil he sy moet ophou kyk na die deure van die verlede - Daardie deure is toe, kyk liewers wat voor jou staan, hou die verlede in die verlede, ek wil die nou, die nuwe jy sien.

Om werklik te besef jy het iets kosbaars verloor is net so skrikwekkend as wanneer iemand nuuts in jou lewe verskyn en jy met 'n skok besef wat jy al die jare gemis het - Kom ons begin leef!

Wat Sy Vriende SÍ

Alex0089 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Internetbesoeke
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters