slot357slot357

slot357

64 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Slot soek Sleutel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton; Bedfordview (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar n stil persoon, Lief vir die mense om my, en waardeer goeie geselskap. As n mens my waardeer gee ek gewoonlik 100% terug., Ek loop nie rond nie en is baie lojaal. Ek is mal oor lees en houdwerk. lief kuns, musiek en alles wat goed is. Mal oor kos en sal graag help om te kook. My idale maatije moet iemand wees wat weet wat sy in die lewe wil he. Dik of nie dik nie ek ek gee nie om nie. Ek het nie Hang ups met gewig nie (so size 38 my self kan nie onthou waneer ek laas op n skaal geklim het nie.) alle dames van Edenvale waar ek werk tot Alberton waar ek bly, julle is baie welkom om my te kontak,

Sy Ideale Pasmaat

Ek sou graag betrokke wil raak met iemand vir wie ek kan omgee en terselfte tyd kan vertrou. lojalietyd is vir my baie belangrik. ek het iemand nodig in my lewe wat nie sal misbruik maak wat ek kan offer nie, Iemand wat agter my kan staan, Sy sal soos n Koningin behandel word. ek vloek en skel nie, en help eerder om foute reg te maak as om te verwyt. Ek kyk na die siel en nie die uiterlike nie,

Wat Sy Vriende SÍ

slot357 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boks; Dans; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters