Kabouter69

69 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Dit is maar net hoe ek is!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n aktiewe dinamiese man. Lief vir die lewe en alles om my wat mooi is! Dol oor sport maar nie fanaties nie! Ek beoefen kopeterend muurbal, fietsry en branderry!! Besit 'n Honda Transalf veeldoel motorfiets om al die mooi en besondere plekkies te gaan kyk. Ek is vredeliewend en baie passievol, dol oor die skonegeslag! Daar is net niks wonderlker as om 'n vrou te beonder,ruik en aan te raak nie!!
Dol oor kinders en ou mense en dit is so lekker om soms so bietjie te bederf en glimlaggie op hulle gesigte te plaas want ek was self 'n kind en gaan vir seker ook oud word!!!

Sy Ideale Pasmaat

Ek verkies 'n fyn,vroulike, vriendelike dame wat graag bewonder en soos 'n vrou behandel wil word!
Wat nie klaerig is en pessimisties oor alles is nie!
Met anderwoorde 'n dame wat 'n lus vir die lewe en avontuur het wat die humor graag in situasies sien en dinge wardeer wat mens vir haar doen!
Sy moet beslis ook kan terruggee en nie bang wees om te wys wat sy voel en soms so 'n bietjie waaghalsigheid kan toon.
Met ander woorde 'n regte vrou!!
Die dame moet my in haar vertroue kan neem en al haar emosies en hartseer met my vertroulik kan deel. Ek het dit nodig om haar van ondersteuning te kan voorsien en haar situasie te verbeter sodat sy geluk en vrede kan beleef! Daar is niks mooier as 'n gelukige vrou nie!!
Ek het al gewonder of daar sulke regte egte vrouens is!!!?

Wat Sy Vriende SÍ

Kabouter69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Kunsflieks; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Branderplankry; Dans; Fietsry; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Rekspring; Rugby; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n oop verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie