Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Bailliepark), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n iemand, wat hou van mense, maar nie nonsens vat nie. Ek haat lang toue, veral by eetplekke, mense wat my persoonlike ruimte ongenooid binnedring en mense wat onophoudelik en gewoonlik net oor hulleself praat. Ek hou van antieke geboue en meubels, reis fliek uiteet en mooi tuine en hou myself besig met handwerk lees en snuffel in antieke winkels. Mal oor die see en my kinders en kleinkinders, my troeteldiere en mooimaak van huis en haard. Ek is n kind van die Here wat die lewe ernstig opneem en altyd my beste probeer lewer in alles wat ek doen.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag met iemand praat wat dieselfde geloof as ek het, en baie van my belangstellings deel, wat ook hou van die see, natuur, mooi tuine en ou goed. iemand wat hou van goeie fliek, goeie programme oor interessante onderwerpe, en graag lees en na musiek luister. hy moet mense se gevoelens in ag neem, geen vooroordele teenoor mense wat anders is he nie, interessant kan gesels en n goeie humorsin he. Hy moet ook rustig en geduldig wees. Die verhouding kan werk as hy in my as mens belangstel, my altyd in ag neem, n geestelike leier kan wees en kan leef met my "af"dae. Wat n verhouding sal vernietig is as hy kort van draad en ongeduldig is teenoor my en ander mense, lieg of voorgee wat hy nie is nie.

Wat Haar Vriende SÍ

tulpie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Muurbal; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Nuuskierig