Mands52Mands52

Mands52

58 – Helderberg (Gordonsbaai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

As jy klaar ge"jol" het en nou opregte liefde wil vind!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordonsbaai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie perfek nie - ek is maar net EK! Ek is nogal die huislike tipe vrou, geniet tyd in die kombuis met kook en bak. Kan romanties wees as die situasie dit toelaat. Ek is opreg, betroubaar, absoluut `n een-man-vrou, en gee my alles in `n verhouding. Baie lief vir die buitelewe (plaas, stap langs die strand, ens.) Ek hou nie van hordes mense nie, met die gevolg, ek is beslis nie `n "mall stalker" nie. Inteendeel, maandeinde sal ek GLAD nie winkels besoek nie! Ek is baie rustig, geniet sekere musiek, maar sag in die agtergrond - beslis nie `n doef-doef mens nie. Ek is so reg om iemand spesiaal te ontmoet, om kwaliteit tyd mee deur te bring, te lag en te gesels en om iemand spesiaal te bederf. `n Voorbladgesig het ek glad nie, `n maer lyf beslis nie, maar as jy nie dieper in `n mens se siel kan soek vir die tipe mens wat sy is, dan is jy nie bestem vir my nie. Die innerlike oortref by verre die uiterlike. Kom ons gee dit `n kans en sien waarnatoe dit lei.

Haar Ideale Pasmaat

Dit sou fantasties wees as jy `n plaasboer is. Ek geniet die oop ruimtes waar ek een met die natuur en met God se skepping kan wees. Jou "jol" dae moet verby wees, en jy moet teen hierdie tyd weet wat jy uit die lewe wil h. Jou uiterlike beteken niks nie, dit is wat binne jou uitstraal wat my sal aantrek na jou. Jy is nie `n groot drinker nie en weet wanneer om te stop. Jy kan `n vrou opreg waardeer, jy kan gee en jy kan neem. Jy is `n man wat werklik ernstig is om iemand te ontmoet, geen speletjies nie, en dit kans te gee om te sien waarnatoe dit kan lei. Jy kan liefde ontvang sonder om ongemaklik te voel. Jy moet net JY wees - geen pretensies nie.

Wat Haar Vriende S

Mands52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Sport:
Krieket; Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters