Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ek! Eerlik, hardegat, avonturier, mal oor woorde, kompleks en 'n dromer! Ek is opsoek na iemand wat my op my tone kan hou en nie bang is om te waag nie!

Ek is vol foute en voute :) maar werk hard daaraan om uit dit te leer en elke dag te verbeter! Jy kry my iewers tussen die duiwel en die diep blou see soos Valiant so mooi sing!

I am a normal guy with a taste for adventure and a twist for the unexpected! Complex,but interesting if you dare look further!

Sy Ideale Pasmaat

Ek het nie lysies nie behalwe dat sy goed versorg moet wees en mooi moet kan glimlag! Intelligent en 'n sagte mens! Sy moet iets mystics in haar wese kan uit straal!

A woman who looks after herself, intelligent and the ability to keep me guessing to a point...... And then... Sky is the limit!

Sopas besef, as jy nie jou hare ten minste elke tweede dag was nie, hou verby, as jy oopmond jou kos kou, hou groot asseblief verby, as jy pikswart hakke het, jy weet wat om te doen.... Genade!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Hoop; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Nuus
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kanovaart; OriŽntering; Rekspring; Roei; Skubaduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Naak baai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Optimisties