Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Marken (Modimolle), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eintlik is ek 'n introvert, maar as ek jou leer ken het gaan ek jou ore van jou kop af gesels. Ek is mal, gek, verslaaf (het ek gesÍ mal?) oor die buitelewe. My lekkerste vakansies is in die Wildtuin (kampeer). Ek swem om fiks te bly en stap gereeld. Ek is hiperaktief, kan nie stilsit nie- ek doen enigiets om myself besig te hou. Ek skryf, neem fotos, ry rond, lees (nie-fiksie)- kyk nie juis televisie nie- fliek ook min. Is mal oor koffiewinkels, antiek-en vlooimarkte, padstalletjies en heeltemal te nuuskierig om agterpaadjies te vermy.
My werk is een van my passies. Ek kan soms nogal te hard werk.
Geloof is nie onderhandelbaar nie -

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet positief wees. Moet in haarself glo. Mal wees oor buitelewe. Lekker kan gesels en vir haarself kan dink. 'n Go-getter en sterk persoonlikheid. Sy moet romanties wees en my bietjie uit my dop kan laat kruip. Sy moet nie skaam wees vir haar geloof nie. Sy moet haarself versorg - ek praat nie van modepop-tipe nie, net netjies en skoon. Hou verby as jy 'n pa vir 'n laaitie soek. Op my ouderdom is ek nie lus vir tieners en hul geite nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Bosvelder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Kanovaart; Oriëntering; Rekspring; Roei; Skaak; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam