Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 23 Junie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie n alleen mens nie. Wil altyd iemand naby he. Baie lewendig. Hou van toer. Nuwe plekke te sien ons mooi land te bewonder. Wil nie iemand he wat tyd mors nie. Soek na n langtermyn verhouding. Soek nie iemand om te onderhou nie. Sy moet verkieslik self onderhoudend wees. Ek is nie meer 26 nie, so ook nie my maat nie. Ons gaan mekaar moet aanvaar soos ons verander word deur die natuur. Sy sal nie skaam vir my wees nie en ek kan in enige geselspak aanpas. Ek kan n boek vol skryf, maar my maat moet kommunikeer. Ek is baie lief vir plaas lewe, natuur, see. Sport, amper alles. Golf net as die nood druk..., want dan gaan jy saam..
Lief vir uiteet, dans.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet inpas by my vriende, van arm maar dood goed tot skatryk. Sy moet lewenlustig wees. Kommunikeer, nie n introvert nie, waaghalsig maar oordeelkundig wees. My opbeur as dit moeilik gaan.
Sy moet kan kos maak. Ek is lief vir gekookte kos.
Sy moet betroubaar wees, met geld kan werk.Balanseerstok in huis wees, liefdevol, aanraking geniet. Soek nie n reptiel nie.

Sy moet afhanklik wees. Want onafhanklike mense staan my nie aan nie. Ek het elke dag iemand nodig, of dit nou n tandarts, petrol joggie, dokter of net n skouer is.
Agter elke suksesvolle mens is n span....

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Rekenaarprogrammering
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Roei; Rugby; Ski; Snorkelduik; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde