GelukSoeker_271GelukSoeker_271

GelukSoeker_271

33 – Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Have enough courage to trust love one more time and always one more time.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal my beskryf as baie sterk in alles wat ek aanpak.

Ek geniet die natuur in ons mooie provinsie.

My stokperdjies is kitaar speel, wynplase verken, en om interessante plekkies te soek.

Vir pret geniet ek 'n aandjie uit saam met vriende, dans of sommer net lekker gaan kamp of 4x4 ry.

Om te ontspan geniet ek dit om tv reekse te kyk met popcorn en glasie rooiwyn.

My uitkyk op die lewe is dat mens net een keer lewe, geniet elke dag, wees jouself en kyk mooi na jou liggaam en wat vir jou gegee is.

Haar Ideale Pasmaat

Die mooiste kwaliteite in 'n man is respek, eerlikheid, betroubaarheid en self respek.

Hy moet weet hoe om 'n handjie by te sit as dit by kos maak kom, homself kan wees voor my en ook partykeer bietjie uithaak en snaaks wees.
Ek het kinders wat my alles is, so hy moet lief wees vir kinders en hulle kan aanvaar as dit op 'n ernstige punt kom in die verhouding.

Hy moet ook homself mooi versorg en trots wees op sy voorkoms.

Aktiwiteite wat ek graag saam met hom wil deel is my liefde vir die buitelug, 4x4 ry, motorfiets ry, kamp (in 'n tent sonder elektrisiteit) en so nou en dan gewaagd wees om iets te probeer soos bungy jump of skydiving (mens leef net een keer).

Wat Haar Vriende SÍ

GelukSoeker_271 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Dis so-so
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Boks; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Waterski
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters