AnzelAnzel

Anzel

37 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Vertrou op God vir my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 26 Desember 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 196cm (6' 5.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n mamma van 2 pragtige seuns 6 en 9 jaar waarvan my oudste seuntjie Duchenne spier distrofie het. My seuns en familie is vir my ongelooflik belangrik. So weet ek is n "package" deal.

Saam met jou sal ek om n vuurtjie sit
en kuier met n glasie wyn..... lief cuddle en drukkies en soentjies en words of affirmation baie. Is n baie liefdevolle persoon wat intiemiteit koester en baie romanties kan wees. Ek glo in Jesus en dit is waarop my verhouding wil bou, en saam met jou wil ek die lewe deel met Jesus as ons leidsman.

Lief vir mense en lekker kuier en lag en laf wees om n braai en ek vrek oor my 80's, 90's en afrikaanse en christelike musiek. Ek is mal oor vasdans.

Ek kan partykeer laf wees en verspot en hou van grappies maak... Ons in ons huis moet vreugde, vrede, laf wees en self wees kan hanteer.
Dan kom die moeilie tye, en tye waar mense nie altyd saam stem oor goeg. Dit is dan wanneer jy sien wat n persoon se ware karakter is. Ek glo nie in kwaad gaan slaap nie en wil dinge uitpraat dat mens mekaar en die perspektief waaruit n persoon reageer kan sien en probeer verstaan. Dit is menslik om te verskil...
Ons is almal uniek en spesiaal geskape deur God se hand! [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

Geen kansvatters nie asseblief. EN asb net blanke mans asb.

Ek is opsoek na daai spesiale man wat die mooi, die goeie, die moeilike en swaar tye in die lewe met my kan deel en vir wie eerlikheid en opregtheid en geloof baie belangrik is.
Ek het al bitterlik seer gekry en baie duur lesse geleer. So asseblief ek is klaar met speletjies speel. Iemand waarmee ek kan lag en laf wees, en dan ook weer ernstig kan wees. N Sterk persoonlikheid sonder om dominerend of n boelie te wees. Wat n vrou respekteer en op sy hande dra. N man wat sal veg vir wat hy lief het en nie wil verloor nie. N man wat my kinders sal lief he en ondersteun, en koester soos sy eie. N man na God se hart!

Wat Haar Vriende S

Anzel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Swem
Kos
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Erotika; Langhare
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters