Marina52Marina52

Marina52

52 – Hartbeespoort (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika

Prinses

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Stil, rustig, half skaam en old school. Liewe Jesus se Blou Oog Dogter .....
Hardwerkend, lojaal, eerlik en betroubaar. Vergewe makliik. Positiewe geaardheid.
Ek is op n baie gemaklike plek in my lewe, het baie vrede en nie meer lus vir konflik nie.
Ek is nie bakleierig nie. Leef en laat leef.
Ek ken die lewe op n plaas.....en klein dorpies...... geniet dit om wild te kyk en voltjies in die tuin dop te hou.....
Soms is dit lekker om net rustig te wees....te braai saam met vriende en pret te h....
Ek geniet dit om rond te ry en nuwe klein plekkies te ontdek.
Kamp in n tent doen dit nie vir my nie .......loop graag in die veld of langs die see. Die beste terapie is n bosveld vuurtjie.....Hou nie van die stad nie maar is aanpasbaar solank daar n groenigheidjie iewers is .....ek is eintlik net eenvoudig sonder fieterjasies. Ek raak weg in groot groepe......en geniet die klein dingetjies in die lewe.....ek is n plat op die aarde mens.
My huis is n plek van vrede ...a save haven......waar kinders en familie altyd welkom is....

Haar Ideale Pasmaat

Moet opreg en eerlik wees.
Mag maar baie praat want my woorde is min
Netjies en georganiseerd. Old school......moet 'n vrou soos n juweel behandel.
Omgee mens met integriteit en waardes ........n familie mens!
Plat op die aarde en die klein dingetjies in die lewe geniet.
Moet die sterk een in die verhouding wees sonder om te domineer.
Moet die Here dien
Maklik wees om mee oor die weg te kom......net homself wees........die res sal vanself gebeur....

Wat Haar Vriende S

Marina52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kanovaart; Lyn- / Rolskaats; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Volgstroomplankry; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters