SkatSkat

Skat

51 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Vandag is n fees - kom ons vier dit!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is positief en kies elke dag om in n goeie bui te wees. Ek hou daarvan om myself te verbeter en goeie gewoontes in stand te hou. Ek is redelik fiks en geniet padwedlope.

Goeie koffie, n Castle Light by geleentheid en water is my gunsteling drankies - o,ja en dekadente Gin met mooi goeters binne in:-)

Ek is die trotse ma van 3 volwasse seuns - almal studente.

Ek is n ekstrovert en lag maklik. Lojaal, energiek, prettig, filosofies, sagte hart, diep denker, Turkish Delight-eter, koffie-snob, kompulsiewe leser.

Ek geniet dit om te reis en wil nog baie plekke sien en vreemde kosse (en bier) in ander lande proe!

Ek is mal oor mense wat lief is vir die lewe en die beste maak van geleenthede en omstandighede. Soos die spreekwoord sÍ: Dis lekker om n mens te wees, maar dan moet jy n lekker mens wees😂

My MBTI-profiel is ENFJ
Baie lief vir die Here!

Haar Ideale Pasmaat

Aktief en fiks, ek is mal oor n man met mooi bene!
Moet Afrikaans ten minste kan verstaan.
FinansieŽl onafhanklik
Gedrewe
Pret
Lief vir die Here
Compassionate
n Leser - nuuskierig oor n wye klomp onderwerpe.
Lief vir reis en nuwe goed probeer.
Klaar met sy verlede - en mense vergewe

Wat Haar Vriende SÍ

Skat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Draf / Hardloop; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie