Skerpioen46Skerpioen46

Skerpioen46

46 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Make the rest of your life...the best of your life

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Italiaans; Pools; Spaans; Ander
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Glo in myself en tot wat ek in staat is. Iemand wat altyd probeer die goeie in ander reaksie. Ek hou glad nie van leuenaars, negative en selfsugtige mense nie. Mense wat n sin vir humor het is aantreklik en romanties is. Hou van beach walks, natuur, buitelewe, draf, braai,musiek luister, flieks kyk en motorfiets ry, nog vele meer. Hou van uitgaan en pret te he met speletjies en nuwe uitdagings. My uitkyk is om altyd positief te wees maak nie saak wat jou omstandighede is nie en om altyd te glo in jouself en tot wat jy in staat is om te kan bereik.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na my sielsmaat. Begin met n goeie vriendskap om mekaar te leer ken en mens weet nooit wat die toekoms inhou nie. Waarna ek kyk in iemand is Eerlikheid, liefdevol, romanties, verstandhouding, passievol, respek, avontuurlustig, sin vir humor, aantreklik, positief en n konneksie te he.Ek will graag alles doen saam met my maat. Kommunikasie en liefde, is baie belangrik in enige verhouding en om n vergewingsgesindheid te he. Ontrouheid en geen kommunikasie kan n verhouding nie laat werk nie.

Wat Haar Vriende S

Skerpioen46 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Skerpioen46 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.