JuanD_845JuanD_845

JuanD_845

42 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Opsoek na my persoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Ram
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 206cm (6' 9.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Vennootskaplik
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n man wat opsoek is na my spesiale persoon in hierdie wereld. Ek is vriendelik, n omgee mens en is diere en kinder vriendelik. Ek is ook eerlik en opreg. Ek hou van buite en binne muurse aktiwiteite. Ek het n goeie sin vir humor en hou van musiek. Ek is nog "old school", en glo nog in deure oop maak vir dames. Ek is n Christen en ek is lief vir my Skepper.

Sy Ideale Pasmaat

Ideale pas maat moet enkelopend wees, n skerp sin vir humor he, intelligent wees, ook n omgee mens wees en iemand wat my eerste sal kies soos ek haar sal kies. Ek het nie n tipe nie.... Ek kyk na binne.

Wees net asseblief single... Getroude mense asb is n nee nee 😉

Wat Sy Vriende S

JuanD_845 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Motorsport; Skaatsplankry; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie