NFSNFS
NFS

47 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

NFSNFS
1
2

NFS

47 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons leef voluit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n aangename doelgerigte mens, wat omgee en lojaal is.
Ek sal als in my vermoë doen om te help dat ander hulle volle potensiaal bereik, bystaan, saamstaan en cheer.
Die lewe gee harde houe, maar elke dag is n nuwe kans om dit beter te maak!

Sy Ideale Pasmaat

N lojale pasmaat, opreg, eerlik, gewillig om te verstaan dat enige iemand fout maak, maar weet dat hulle bereid is om eienaarskap te neem en te verbeter.
Saam te bou aan wat ookal drome ons op droom, en n ywer het om die Here saam my te dien soos Sy voorskrifte verwag van ons.
Opgewek, altyd lus vir n uitdaging wat ons saam kan aanpak, n staptoer, n bosveld vakansie, lewe waardeer vir wat dit is.

Wat Sy Vriende Sê

NFS het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

NFS moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.