Polla39Polla39
Polla39

58 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Polla39Polla39
2
3

Polla39

58 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Wat is da om te verloor

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Is ietwat van n introvert Hou van die natuur kamp visvang braai rustig verkeer saam goeie vriende dinge saam vriende doen kuier om kampvuur hou van kos maak. As mens op die flikflooi is beteken dit nie mens wil sommer net iemand ontmoet en trou ni soek vriendinne en maatjies om mee te chat en kuier en met gesellig te wees. Dames dit is ni te se as ek groet ek wil jou bed toe vat of trou ni vriendelikheid kos nix en dis mos hkm di flikflooi hier is om vriende te maak

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik opreg geen kansvatter hou van natuur en dinge doen in die natuur liefdevol passievol romantikus dinge saam doen en alles deel moet n liefde he vir DIE HERE moet kan maatjies wees en dinge deel en mekaar bystaan

Wat Sy Vriende Sê

Polla39 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
27 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
142cm (4' 7.9") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport:
Biljart Snoeker; Kampering; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Dans; Mag; Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters