In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ’n liefdevolle Christen vrou met ’n sagte hart en baie om te gee. God staan eerste in my lewe, en my kind is my grootste seën en prioriteit. Ek het al my deel se seerkry gehad en is eerlik moeg om die verkeerde mense te ontmoet, maar ek glo steeds daar is iemand wat saam met my God se pad wil stap.
Ek soek ’n man wat opreg, lojaal en emosioneel volwasse is, wat nie bang is vir liefde en ’n toekoms nie. Iemand wat verstaan dat ’n verhouding met God, respek en eerlikheid die fondasie is van iets mooi en blywend.
As jy my geloof en my kind kan aanvaar, en regtig gereed is vir iets opreg, kan ons dalk saam iets besonders bou.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is ’n man wat God eerste stel en ernstig is oor ’n opregte verhouding. Hy moet liefdevol, lojaal en eerlik wees, iemand wat kan kommunikeer en nie bang is vir commitment nie. Ek praat baie 😄 so hy moet my kan hanteer, maar ook sag genoeg wees om my op my plek te sit wanneer nodig.
Hy moet my kind kan aanvaar en respekteer, want familie is vir my belangrik. Ek soek iemand wat kan lag, gesels, saam kuier en ja… hy moet kan sokkie, want ek hou van dans en mooi oomblikke saam geniet.
Ek soek nie perfek nie, net opreg en reg vir liefde.
Wat Haar Vriende Sê
DateJouHart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
26 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
26 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
DateJouHart moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.










