Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SagteSpoorSagteSpoor
2
10
SagteSpoor

50 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek’s ’n plaasmeisie in hart en siel, al woon ek nou in die stad 😏. Werk daagliks met tegnologie, maar my...

TrymaarTrymaar
4
4
Trymaar

64 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek het nog baie om te deel met die perfekte lewensmaat. Kom ons kyk of ons saam die lewe kan aanpak en geniet....

soekend44soekend44
4
70
soekend44

44 - Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert overthinker en het bietjie trust issues ek love n goeie movie of series n lekker braai en...

EindelikEindelik
4
41
Eindelik

59 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van die buitelewe. Geniet om uit te gaan, gemaklik om tuis te bly. Hou van die bos, mal oor die see. Ek is...

JANTRGJANTRG
2
5
JANTRG

62 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Easy going down to earth guy. likes to stay in shape, non smoker, social drinker, eat healthy. realise can't...

Doitmyway75Doitmyway75
1
21
Doitmyway75

48 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ej is 'n Mamma van 2... geskei eb reg vir my forever bestie. Ek is oop en eerlik, what you see is what you get....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025