PytheasPytheas

Pytheas

57 – Whangarei (Kauri), Northland, Nieu-Seeland

Op soek na iemand wat die lewe in Nieu Zeeland saam met my wil deel en geniet !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 22 Maart 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Whangarei (Kauri), Northland, Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
44 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

As jy belangstel in 'n romantiese vaste verhouding ... Lewe sonder liefde is nie lewe nie. Ek stel nie belang in "one night stands nie" maar in 'n maatjie om die lewe mee te deel.
Ek hou van reis en wil nog Europa verken, met die Orient express ry, die Okavango deurkruis en vaar in die Bahamas.
Ek stel belang in kunsflieke, bergfiets ry, dans (ballroom), bywoon van musiek konserte Ek is in 'n professionele beroep.
As jy kan help om te soek na die sin van die lewe of ten minste daaroor wil filosofeer - kom ons gesels
Wat my aanbetref ,is ek 'n rustige, kalm, mededeelsame mens en redelik "sag" miskien soms meer as wat goed is vir my. Ek is meer van 'n seiljagvaarder as 'n motorboot tipe persoon- as jy weet wat ek bedoel. Ek haat konfrontasies en rusies.

Die somer van die lewe is hier, dit is tyd om die fase te geniet ....

Sy Ideale Pasmaat

As jy hou van musiek, lees, sonsondergange, loop langs die strand, ek herhaal jou en jy het 'n warm liefdevolle, mededeelsame persoonlikheid sal ek jou graag beter wil leer ken. En dan die groot uitdaging - sien jy kans om die lewe te ervaar in die groen veilige rustige Nieu Zeeland ?

Wat Sy Vriende SÍ

Pytheas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Kultusklassiek; Kunsflieks; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Seil; Ski; Skietsport; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Soesji
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie