In sy eie woorde...
Oor Hom
Op die stadium besef ek dat tyd baie kosbaar is, en dat dit vinnig, soos sand deur ons vingers loop. Almal se ideaal is om sy tyd te deel, maar met die regte persoon. Die uitdaging bly om daardie mens te ontmoet. Ek glo sy is iewers daar buite, ons moet mekaar nog net ontmoet. Ek het twee pragtige kinders met wie ek uitstekende verhoudings het, my seun bly by my, en sy sussie by mamma in 'n ander dorp, te vêr weg vir gereelde kuiertjies. So ek weet ook wat dit verg om ma (en pa) te wees, en moet ook laat middag my seun by die sport gaan haal en dink wat ons bachelors vannaand gaan eet.
Ek het 'n goeie sin vir humor en geniet altyd die lekker seretonien rush wat dit meebring. Is 'n baie praktiese mens, kan amper alles doen, selfs knope aanwerk, bou, houtwerk doen, enjins herstel en doeke omruil as dit moet. Kan kook, wynmaak (en geniet), olywe verbou en inlê. 'n Vriendelike man met 'n konstante gemoeds toestand en 'n gemaklike temperament (hoe kan ek self daaroor oordeel, so kontak my en vind uit) Ek vermy swaarmoedigheid, en probeer om nie baie emosioneel te raak nie. Ek sukkel met moody mense, liefdevol en vermy erge konflik. Hou van aanraking, liefies en drukkies gee, en ontvang, van hande vashou as ek stap met my kinders en vriendin of as ons sit op 'n bank en "cuddle" wanneer ek kan.
Ek is 'n goeie reismaat en kan baie fun wees. Hou van bergfiets ry, visvang op die see, snorkel en somtyds kamp en vuurmaak met regte hout. Fotografie en voëls dophou is ander liefdes. Mal oor my kinders, en kom goed oor die weg met kinders in die algemeen.
Ek werk hard aan my eie onderneming, wat somtyds lang ure verg, maar daar is toenemend tyd vir speel. Ek reis baie graag as die geleentheid daar is, en is steeds dol oor Europa.
Ek is op soek na iemand met wie ek die lewe kan geniet, so indien daar iemand is wat kans sien om hulle tyd met my te deel, steek jou hand op, dalk, net dalk werk dit vir ons albei.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale maat is betroubaar, selfstandig, lief vir kinders, intelligent, onafhanklik, aantreklik, goed versorg, hardwerkend, ambisieues, het 'n goeie selfbeeld, goeie sin vir humor, met of sonder kinders. Sy moet vir my 'n atmosfeer skep waar ek net myself kan wees, en my nie probeer verander of beheer soos sy my graag wil hê nie. Ek moet gemaklik wees in haar teenwoordigheid. en sy in myne. Sy moet inherent gelukkig wees, en nie vir haar geluk net van my afhanklik wees nie. Sy moet hou van die buitelug, reis, fietsry, stap, kamp, die see. Goeie kos en wyn waardeer,hou van lees, geen migraine lyer wees en hoef nie noodwendig 'n sport fanatikus te wees nie.
Sy moet beslis 'n warm innemende persoon wees wat liefde kan gee en ontvang en wat hou van aanraking, ook in die openbaar. Sy moet ook liefdevolle verhoudings met kinders kan hê. Sy moet oordeelkundig met geld omgaan, nie humeurig, buierig of manipulerende gedrag openbaar nie, nie intimiteit weerhou as straf of manupulasie nie, in teendeel sy moet dit geniet en dit nooit as werk of as haar plig beskou nie. Maar die belangrikste hiervan, is 'n goeie sin vir humor. Sjoe dit is 'n bek vol, maar ek sal soek tot ons mekaar vind !
Wat Sy Vriende Sê
Tigger_075 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Asiër; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands; Italiaans; Noorweegs; Pools; Russies; Spaans; Sweeds | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport: |
Bergfiets; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Rotsklim; Skaak; Snorkelduik; Staptogte; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Eerlikheid: |
Uiters |