In haar eie woorde...
Oor Haar
Die lewe het ons al almal bietjie rond gegooi, reg? So hier is ons nou op die Net, opsoek na wat presies?
In my geval wil ek vooraf sê, ek kan vir myself sorg, soek nie iemand om my te kom "red" nie. Het 'n baie sterk persoonlikhied so as dit jou nie afskrik nie kontak my gerus. Toe takt die dag uitgedeel was het ek duidelik in die ry van humorsin gestaan, so wees gewaarsku.
Op 'n meer ernstige noot, ek wil graag iemand ontmoet wat ek mee "fun" kan hê. Lekkker onspanning in ons kosbare tyd is baie belangrik, siende dat ons almal baie hard werk en vrye tyd maar min is.So 'n lekker aandjie met iemand spesiaal by die huis of dalk 'n mooi fliek klink goed vir my. Om op 'n Quad bkie te gaan rondjaag is ook goed :)
Ons het almal begasie maar los asb joune in die kattebak of by die huis. Ek wil niemand se ma vervang nie so indien jy kinders het, maak hulle self groot, ek het myne so ek verwag dieselfde, ek het nie krag vir eks-vroue wat teem omdat ek hulle "engeltjies" sleg behandel nie. Ek het goeie maniere en sal niemand sleg behandel of sommer net lelik mee wees nie. Indien dit wel gebeur het jy dit verdien, glo my. Dit neem baie voor ek oorborrel.
Ek geniet die buitelewe baie en is baie lief om tyd lange die see of riviere te spandeer. My gunsteling vakansie plek moet maar die Noord kus iewers wees.
Innige vriendskap is vir my baie belangrik, maak eerste liefde met my brein en dan gesels ons verder.
Wel dis ek, nou sit ek terug ek sien wie is dapper genoeg om die uitdaging te aanvaar
Ciao
Haar Ideale Pasmaat
Jy moet eerstens my kan laat lag, my laat glimlag en my op my gemak met jou laat voel.
Jy moet lekker kan soen dis 'n voorvereiste !!! Lol. Jy moet van jouself hou, die lewe geniet. Dit ernstig opneem wanneer nodig maar ook kan lag oor al die simple dinge wat ons as mense kan aanvang.
Hou van diere, die buitelewe. Lief wees vir sport, en jy moet 'n Lions ondersteuner wees ! Haha, ag toe maar ek spot net . Ek is wel een maar dit bewys net my lojalitiet !
Wat Haar Vriende Sê
MadamePresident het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Sarkasties; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Selfhelp |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Backgammon; Dans; Krieket; Motorsport; Rugby; Skaak; Snoeker; Stap; Swem; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Eerlikheid: |
Uiters |