wallie404wallie404
wallie404

63 – Paul Roux, Vrystaat, Suid-Afrika

wallie404wallie404
9

wallie404

63 – Paul Roux, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek n Vrou wat my BESTE vriend is en die res sal volg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het my eie besigheid en al die tyd wat ek daaraan bestee het maak dat ek nou op die DATEsite is. Ek is n buite mens en doen sport, verder behoort ek aan n fotografie klub en doen white water raftieng, scuba[lanklaas], body surfing op J BAY!!!!!!!!!!.Ek speel ook kompiterende rolbal.....so naweke kan "hectic" raak!! Ek hou van braai[met hout], uit eet met n view, pasta maak met GOEIE VRIENDE en n GOEIE rooi wyn en ek lees graag n ou boekie of 2. My CHRISTENSKAP is BAIE belangrik vir my. EK is n tipiese Tweeling,nou nie die "moods" afdeling nie maar kan baie introvert wees en konsentreer op werk ,foto`s rolbal ens,ens en dan weer die siel van `n party wees en ek is mal oor Meatloaf en sy tyd se classic rock,klassieke musiek en n bietjie jazz en blues kan nie skade doen nie, so ook vir teater, live shows en fliek. My vakansies word volgens en rondom my kamera genaamd "Free Willy" beplan en gedoen .....maar daar is ook altyd tyd om te rus,want `n mens MOET kan rus ook. Verder neem ek ook kompeterend deel aan rolbal .....en O JA ek het `n nuwe toevoeging tot my huis `n tiener genaamd ADOONS....want hy dink hy`s `n mens !!!!!...... maar is eintlik `n Irish terrier of steekbaard soos die Karoo en Namibiers hom roep

Sy Ideale Pasmaat

GEEN stoepsitters nie ASB en BESLIS SLEGS BLANKE DAMES ASB!!! wat geswot het en klaar gemaak het. Dit sal BAIE help as jy min of meer dieselfde belangstellings het as ek en n CHRISTEN is. As jy my BESTE vriend word met wie ek ALLES kan deel sal daar beslis n toekoms vir ons wees

Wat Sy Vriende Sê

wallie404 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paul Roux, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Gholf; Jag; Rolbal; Rotsklim; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters