In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is fiks, gesond en altyd besig met iets.
Ek is n natuur mens. Ek hou van die kulturele dinge, dans, musiek, kuns, die natuur en vele ander en kan dit baie goed waardeer. Ek is ook baie passievol en kan nie sonder n passievolle verhouding lewe nie.
I love nature, the sea, music and dance. I am very skilful in the kitchen and do most of the household chores. i am also a keen gardener and perfectionist about my house garden and all i have. I carry the woman of my dreams on my hands as long as we share equal respect and work together.
Fotos. Ek laai nie n openbare foto van my hier maar sal dit stuur vir iemand wat werklik belangstel en die inligting vertroulik sal hanteer. Dit is ook beskikbaar vir my gunstelinge.
Sy Ideale Pasmaat
Ek raak ontsteld as ek sien hoeveel aantreklike vrouens alleen is. Dis kan nie maklik wees nie! En al wat mense vra is n maat met liefde en begrip! Wat n wereld lewe ons in?
Ek voel alleen en soek iemand wat kan goed kommunikeer en my waardes en passie kan waardeer. Jy kan maar baie praat, ek is n redelike stil ou. Jy moet baie besig wees, Ek soek nie iemand wat lui en vervelig is nie. Hoe besiger hoe beter, lief vir dans, musiek en die natuur.
Jy moet ook my liefde vir passie deel, selfs meer as ek. Dit is ongelukkig so dat ek sekere voorkeure het, ek besef dat daar dalk nie so iemand sal wees nie, mens weet egter nie voor jy nie soek nie ne?
Jy moet goed vir jouself sorg en met styl. Ek hoop jy kan lekker lag. As jy ook seergekry het voorheen, vertel my daarvan.
I am used to running the complete household. You may carry on with your career if you like or if i you want me to share responsibility in your business, i will love to do so. Maybe you do not exist, but just, maybe just... you DO exist and you will know because your gut will tell you that.
Wat Sy Vriende Sê
Boertjie93 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Muurbal; Seil; Stap; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Senuweeagtig; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |