PhiraisPhirais
Phirais

57 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

PhiraisPhirais
10
0

Phirais

57 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Leef die minder gebruikte roete deur die lewe en doen dit nou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ernstig, en pret. Die lewe is kort en kosbaar en moet dus nie gemors word nie. Ek hou nie van aansit en voorgee nie. Wat ek is, is ek gemaak en tevrede daarmee.

Ek het my vrou nege jaar gelede lewend ontval.

My kinders dink ek is ysig(cool) en dis belangrik. Ek hou van lees, skryf, kook, tuinmaak, fliek, intiem en persoonlik wees, omgee en kinders. Nie noodwendig in daardie volgorde nie.
My uitkyk is dat elkeen sy eie persoonlike grootste struikelblok is en nie ander moet blameer nie.

Vir pret en ontspanning hou ek van gaan stap, fliek, braai, rooiwyn, kinders, lag, gekskeer, grappe maak, verrassings beplan, lees, tuin, kaggelvuur, die natuur opreg omgee en help agter die skerms en my diere.

Ek het twee kinders, altwee al uit die skool. My dogter doen sendingwerk in Suid Amerika en my seun studeer. Ek en hy bedryf 'n tweedehandse boekestalletjie op Saterdae in Langenhovenparkmark, Stinkhoulaan en ons al drie is baie lief vir boeke. Altwee bly by my alhoewel ek my dogter twee jaar laas gesien het.

Sy Ideale Pasmaat

Ek stel nie belang in iemand wat nie 'n goeie verhouding met haar ouers het nie. Ons maak almal foute. Sy moet kan vergewe en aangaan met die lewe. Die foute van jou ouers moet nie jou optrede teenoor ander beinvloed of negatief raak nie.
Ek soek iemand wat sukkel om nie die snaaks in alles te sien nie, enigiemand die voordeel van die twyfel sal gee, beslis nie geharde ver regse of of linkse politieke dweper is nie.
Sy moet kan fokus op mense, omgee en bereid wees om uit gemaksone te beweeg om mense te help wat swaarkry of sukkel. Moet vleis eet en geniet. (Geen vegans, vegitariers, of ander vreemdsoortiges en of aktiviste nie) Reg is reg maar ons gaan nie treine, slaghuise ens opblaas nie, staatsamptenare gevange hou, klippe gooi, oumas aan die brand steek of diere seermaak nie.
Moet kan vergewe en vergeet en glo in nog 'n kans. Moet n kontakmens wees. Ek hou daarvan om te "touch" en "getouch" te word, te druk en gedruk te word. Ek sal jou soos 'n vrou laat voel, ek wil net he jy moet my soos n mens laat voel. Oor my manlikheid het ek geen twyfel nie. Ek het gekyk.
Moet gewillig wees om laf te wees vir die pret daarvan, om te gee vir die sin daarin en soms self te na te kom om nood te verlig.
As dit "My way or the highway" is, hou dan sommer op die highway.

Wat Sy Vriende Sê

Melani vertel...

My goeie vriend Philip is rerig 'n cool ou wat ten spyte van baie terugslae altyd lag en voortbeur. Hy is skerp soos 'n minora blade, sag soos 'n spookasempie en tog staan hy vas by sy standpunte, beslis nie 'n pushover nie. Ek hoop hy vind die one in a lifetime soulmate want hy verdien dit rerig.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig; Wild
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek sukkel met beweeglikheid; Ander
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Kampering; Kanovaart; Roei; Skermkuns; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters