Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (WELLINGTON), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar net n gewone mens wat graag nuwe mense wil ontmoet en hopelik ontwikkel dit in iets spesiaal. Ek is nie hier om n bed maat te soek nie. Ek wil ook nie 2de staan teen werk nie. Ek werk self ook maar die spesiale iemand sal n belangrike plek in my lewe inneem en word ook n prioriteit. Ek is netjies, eerlik, gebalanseerd, familievas, beginselvas en lewenslustig. Ek hou daarvan om saam met familie en vriende te kuier. My ideale pasmaat is n persoon wat gemaklik is met homself en wat mense met respek en liefde behandel. Dit is n persoon met integriteit en wat die lewe geniet.
I would describe myself as intelligent, reliable, devoted, very determined and highly motivated
Friends describe me as sweet and caring and I do tend to put the needs of my friends above my own. I work as a Personal Assistant which keeps me busy so I like to do as much as possible in my free time. I am looking for an honest, caring man for a long term relationship. I am not into casual dating and don't have patience for people who play games.
Beware: I may just be the most awesome person you'll ever meet..'

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat my gaan liefhe, 'n man wat ek kan vertrou en respekteer.
Hier is wat ek soek in 'n man:
Aantreklik
Sjarmant
Finansieel suksesvol
Goeie sin vir humor
Goeie maniere
Spesiale verrassingsgeleenthede
Verbeeldingryke romantiese minnaar...
Maak kardeure oop, en trek stoele uit
Genoeg geld hÍ vir 'n lekker ete
Lag vir my grappies
Moet sakke kruideniersware gemaklik kan dra
Hou van goeie tuisgemaakte kos
Onthou verjaarsdae en herdenkings
Darem een maal per week romanties raak
Sny gereeld sy hare
Hou van goeie kitskos
Onthou my naam af en toe
Vol verrassings!
Hy moet darem nie vet wees nie
Moet onthou om die toilet sitplek terug te sit
As Christenvrou soek ek ń man na God se hart.
Die belangrikste verhouding wat enige van ons het is ons persoonlike verhouding met die Here Jesus Christus.
Daardie verhouding kom voor al die ander.
Dus sal ń potensiele man een wees wat daarop fokus om in gehoorsaamheid met God se Woord te stap en wat daarna soek om te lewe tot eer van God.
The man that fears God will never betray his wife, especially when she's not around.
I need a strong and mature man by my side, one that knows where he's going in life, that is brave enough to solve problems with his own hands and that will be able to care for me like any good husband should.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Pessimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Perdry; Rugby; Ski; Sokker; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde