In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is `n introvert totdat ek iemand leer ken.Ek is `n enigste kind maar nie `n bedorwe brokkie nie-moes werk vir alles. Ek sorg emosioneel,geestelik en finansieel vir my pensionaris ouers. Was nie getroud en het nie kinders nie,kan ook nie kinders he nie.Ek haat dit as mense maak of hul alles weet.As mense my in die rugsteek;vir my lieg.Ek is lief vir lees, fotografie,sterrekunde;argeologie;mal oor meer leer; ek is baie lief vir diere veral my honde-kinders.Ens....Vir ontspanning lees of leer ek iets.Ek doen net dinge waarin ek glo;dinge wat ek weet ek reg en goed kan doen.Ek het my die jaar voorgeneem ek gaan elke maand iets nuuts probeer.Ek het Fibromialgie maar ek gaan my NIE daardeur laat onderkry Nie!! En ek gaan die jaar Sotho leer en `n boek skryf-`n mediese riller!!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet Glo in God; hy moet lief wees vir sy land en sy taal en geskiedenis. Hy moet opgewek en romanties wees.Hy moet nie my oordonder of `n Bully wees nie,hy moet nie vir my lieg nie.Ek sal graag saam met hom reis en op die strand met sonop en sononder gaan stap, ek wil saam met hom die asemrowende melkweg bekyk en `n meteorietstorm . Ek wil birdwatching doen en skulpe versamel. en lief wees vir ou mense en kinders en gestremdes.Hy moet ook alle kleure en tale se mense aanvaar.
Wat Haar Vriende Sê
Weaglemommmy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Nederlands; Spaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Tweeling; Kreef; Maagd; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Branderplankry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Krygskunde; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Seil; Seilplankry; Skermkuns; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Sokker; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Tennis; Vlugbal; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Dans; Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |