DayDreamer710

69 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

0

DayDreamer710

69 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

"Kom ons skryf ons eie romantiese storie"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ń christen.Ek is baie vriendelik en ń aangename persoon as jy my leer ken.Ek hou van rond reis en plekke te besoek.Ek is baie lief vir musiek en dans en is ń man wat by my maat sal staan en ondersteun. Komminikasie is uiters belangrik in ń verhouding. Ek hou van diere,motorsport, musiek, konserte ń goeie fliek met iemand wat die selfde smaak het.Daar moet ruimte vir mekaar geskep word.Ek sal graag met die regte persoon ń pad wil stap en wie weet wat gebeur ek is opwindend .Ek het baie liefde om te gee.

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal graag iemand wil ontmoet wat hoë standaarde het en goed na haarself kan kyk.Sy moet rigting hê en stanvastig wees .Eerlikheid is vir my baie belangrik in ń verhouding .Ek sal graag alles wil saam doen. Mekaar te kan respekteer .Sy moet ń kontak mens wees,en nie skaam wees nie.Geesstelik sal ons saam groei. Sal daar van hou om selfde belangstellings te kan deel .Ek het baie liefde om te gee wie weet wat hou die toekoms in.

Wat Sy Vriende Sê

DayDreamer710 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Motorsport; Rugby; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie