Aweregs

59 – Roodepoort (Allens Nek), Gauteng, Suid-Afrika

1

Aweregs

59 – Roodepoort (Allens Nek), Gauteng, Suid-Afrika

Daar wag 366 dae in 2020 om voluit te leef !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het sover 54 jaarringe op my kerfstok. Aan elke jaarring is daar vreugdes, liefde, hoogtepunte, hartseer en teleurstellings maar ook lewenslesse vasgestrik. Hulle is almal in my skatkis vol herinneringe wat my geslyp en geskaaf en gedefinieer het tot waar ek vandag is. Ek wil niemand bekeer tot my leefstyl of denke nie en verwag dieselfde. Ek dink na 5 dekades kyk mens deur sagter maar ook meer nugter lense na nuwe mense op jou pad. Ek is hier om dalk iemand raak te loop wat op sy eie salig gelukkig is. Met wie ek stukkies van die lewensreis kan deel. As daar iets meer van kom is dit 'n bonus. Ek is van mening dat goeie vriendskappe 'n veel langer raklewe as verhoudings en huwelike het. Maar diep in my hart sal ek bly wees as die teendeel tog waar is. Ek wil niemand se tyd mors nie - so ek noem maar net dat mense my passie is. Troeteldiertjies en om in 'n tentjie te kamp met 'n muskietkoor in die agtergrond het nog nooit en sal ook nooit vir my werk nie. Ek is lief vir my taal en sal iemand verkies wat dieselfde kultuurdinge as ek waardeer. Ek is baie onafhanklik, luister en leer graag van dinge waarvan ek niks of min weet, nie heeltemal so konvensioneel as wat ek voorkom nie en staan vas op my eie gekose beginsels en waardes. Ek sien uit na 2020 ! Sal graag goeie gesonder leefritmes n bietjie verder wil ontgin en nuwe energie in die vorm van 'n nuwe vriend is ook op my lysie.

Haar Ideale Pasmaat

Onafhanklik. Stabiel. Gevestig. Sterk karakter. 'n Gewone goeie Afrikaanse ou wat hom nie self versuip by die eerste beste geleentheid nie. Ek waardeer iemand wat goed versorg is en homself kan handhaaf in enige geselskap. Hy hang beslis nie hier rond om huisvesting of geldelike hulp te vra op enige manier nie. Hy verlang na 'n ware konneksie met 'n iemand van die fyner geslag om oor interessante onderwerpe en die kronkelpaaie van die lewe te besin. Konflik en vloermoere is heeltemal buite sy leefwereld. Hy leef positief en ten spyte van al die drama op die nuus en in die ekonomie en politiek, is hy steeds volspoed mens.

NS as jy hou van wat jy lees, koop 'n subskripsie en maak 'n plan dat ons kan gesels. Hierdie eenlyners wat wag vir iemand om iets te maak gebeur gaan nie vir my werk nie.

Wat Haar Vriende Sê

Aweregs het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Allens Nek), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Skietsport; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters