In sy eie woorde...
Oor Hom
Kom liewe girl, wees bietjie braaf en kom verken saam met n kreatiewe en oopkop vennoot die lewe en wereld hier reg rondom jou! Daars kuns, natuur, boeke, erotika, musiek, denkrigtings en sporte, altyd iets nuuts om te leer en te beleef. Ek het n oopkop benadering tot als. Van geloof tot politiek en lewensuitkyk. Geen fanatieke fundamentalisme nie. Ek glo daars nog vroue wat dit sal waardeer om romanties gedate teword, maar wat ruggraat het, en steeds 'n man se oë kan laat blink met haar vroulikheid, sonder apologie. Kyk, van my gaan jy eerlikheid kry, ja die waarheid, maar ook daai hollandse direktheid, so sterkte! En goeie koffie, en goeie films!
(Hoop jy raak nie seesiek op n seiljag nie!)
Sy Ideale Pasmaat
Jy kan maar stroom-op, anders, en moeilik of dan bedonnerd wees. Dis ok. Ek kan dit hanteer. Of ek kan jou dissiplineer, as jy behoefte het ; ) Ek benodig nie 'n egostreler nie. En 'n liewe mak afhanklike tannie gaan nie vir my werk nie.Jy beter jou eie lewe hê wat jou identifiseer en bevredig. Want ek doen. Ons gaan mekaar nie probeer verander nie, wel die uniekheid verdra en waardeer, en mekaar aanvul. So, kom op reis....
Wat Sy Vriende Sê
Wynlandman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Frans; Nederlands | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Klassiek; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Verskeie kere per week |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Joga; Lees; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Dans; Kampering; Seil |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Politiek: |
Liberaal |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |