RandomOu

28 – Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

0

RandomOu

28 – Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek na geselskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie Random, ek laat niks my onder kry nie.

Ander se opinies beteken niks vir my nie, as jy nie van my hou nie niemand keer jou om weg te loop nie.

Ek geniet dit om nuwe mense te onmoet, bietjie skaam. Maar sodra ek gewoont is, dan is dit moeilik om onslae te raak van my. Ek hou vas aan wat ek glo, ek gee ook nie vinnig op nie.

Ek baklei vir die mense wat ek in my lewe wil wees en los die wat nie daar wil wees nie.

Ek het "trust issues" so dit vat tyd om my aan jou kant te kry. Daar is ook as my vertroue gebreuk is, dan kom dit nie weer terug nie.

Hoop ons kan gesels, dalk vriende word. Moenie bang wees om n boodskap te stuur nie.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat baklei waar in sy glo, nie "stuck up" is nie.
Sy moet kan op staan vir haarself as iemand oor haar loop. As sy lief is vir diere is dit n "bonus".
Sy moenie dat enige iets of iemand haar onder kry nie. Sy moet van haarself hou, sy moet positief wees oor die lewe.

Wat Sy Vriende Sê

RandomOu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 209cm (6' 10.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Dobbel; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters