Meisiekind11Meisiekind11
Meisiekind11

55 – Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika

Meisiekind11Meisiekind11
5

Meisiekind11

55 – Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika

MEISIEKIND11

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opgeruimd en geniet die Lewe! 🙌🏻
Familie en vriende is vir my baie spesiaal.
Ek is onafhanklik.
Netheid is vir my baie belangrik
Ek is ‘n ekstrovert en geniet goeie positiewe geselsskap
Kuier en onthaal en lekker lag is nodig.
Ek is Verseker nie despiraat nie en daarom Sal Ek BAIE EERLIK wees en verwag dieselfde van jou
Die lewe is kort…..
daarom wil ek VOLUIT LEEF 💃
Ek is in die mediese bedryf en dit is ook my besighede so ek werk daarin gun my my tyd vir werk daar is n tyd vir werk en n tyd vir plesier.
Moet jou asb ook nie op my afdwing nie ..En nog minder seks praatjies praat as jy my nog nie eers ontmoet het nie dan block ek jou.Daar is nog dames wat waardes het .Dankie❤️Ek is n Chubby dame as jy nie van een hou nie scroll verby dat ons nie mekaar se tyd mors nie ...As jy treur oor jou exe asb ek vee nie trane af nie skip my..

Haar Ideale Pasmaat

Dis vir my belangrik dat jy:-
- EERLIK IS!!!!
- Christelike waardes het.
Lief vir God is..
- selfonderhoudend
- nederig
- liefdevolle omgee mens
- lekker gesels en goeie sin vir humor, maar ook kan luister na ander in geselskap
- lewenslustige passie vir die lewe
- BAIE skoon en netjies op jouself en darem daarvan hou om netjies aan te trek
- Afrikaans sprekend asb.
Geen drank verslaafdes of drug gebruikers nie asb.
Geen werklose mans nie ek is ook nie jou ATM nie..

Wat Haar Vriende Sê

Meisiekind11 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport:
Kampering; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters