kansvatterkansvatter
kansvatter

66 – Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

kansvatterkansvatter
2

kansvatter

66 – Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kabous soek n maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het mooi gedink voor ek hier skryf,ek is ernstig ,eerlik, liefdevol, saggeaard en lag maklik.... Boonop is ek nie lelik nie....... Ek is deur die meul, lankal afgehandel, bagasie afgelaai duskant die tweede brander en die see het skoongemaak.Ek is vry,alleen en opsoek na my beste vriend,grootste maat ,vertroueling en solemate. Voorwaar n huishen wat graag die huis die lekkerste plek vir my maat maak om na toe terug te kom.Ek woeker graag, bak en brou maar kan baie rustig raak.
Ek hou daarvan om myself te wees, want ek het niks om weg te steek. My grootste liefde is om die mense na aan my gelukkig te maak,te versorg,saam te lag en te huil.By hom staan deur goeie tye en as dit swaar gaan sonder om te oordeel.Ek is n vredesmens nie bakleier, n bolletjie liefde wat dit graag uitdeel.Ek pas maklik aan tussen vreemde mense. My maat sal nooit vir my skaamkry, ek dra nie boetiek klere nie maar is altyd goed versorg,het nie die wêreld se geld of huise nie maar versorg myself na die beste van my vermoëe.Ek dien n groot God waarvoor ek lief is en ek weet Hy sal vir my die regte maat gee wat met my n pad wil stap.
Ek vra mooi moenie met my kontak maak as jy nie ernstig is om n saamloopmaat n kans te gee nie,die lewe is te kort en ons het baie om te geniet en te waardeer. Vriendskap is goud werd. Eintlik voel ek so goed oor myself en weet ek, ek kan nog baie vir die regte maat beteken, tot dan geniet ek die lewe leef voluit en maak die beste van elke dag..... Dankie dat my profiel gelees het.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het nooit in my wildste drome
geweet hoe moeilik dit sal wees om net vriende of n maat te kry wat regtig iemand stunning en doodgewoon sal raaksie. Almal is Verseker wil ek bederf word met baie drukkies en liefde,het lank gewag.My beste maat moet uitsien om my elke dag te sien,verlang as ek nie naby is ,trots wees op my,sy ware waardes moet in die dinge lê wat geld nie nie kan koop.
Dit sal goed wees as hy n nessie, n karavaan of n tent het, kuier moet ons..... vriende en maats het min nodig net n groot hart.... N lekker kaggelvuur en kerse doen dit vir my en my hart verlang baie dae na die oopte waar ek die stilte kan hoor.......

Wat Haar Vriende Sê

kansvatter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 78
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Jag; Kampering; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Nuuskierig; Afgestomp
Eerlikheid:
Uiters