Cinderella1974Cinderella1974
Cinderella1974

50 – Newcastle (newcaste), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Cinderella1974Cinderella1974
6

Cinderella1974

50 – Newcastle (newcaste), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Hierdie Pot Soek Sy Deksel Moeg Alleen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n vriendelike, liefdevolle en opregte vrou wat met my hele hart glo in tweede kanse en ware sielsmaats. My vriende sal sê ek is saggeaard, lojaal en het ’n warm hart. Ek hou van diep gesprekke, lekker lag, musiek, kosmaak en die natuur. Ek geniet stil tye saam met geliefdes, maar ek hou ook van bietjie avontuur. My geloof is vir my belangrik, en ek glo dat die regte persoon deur God se tyd en plan op my pad sal kom. Ek geniet die buitelewe en see en sand onder my voete en en wild te besigtig en natuur staptogte te onderneem . Eks n goeie luisteraar en hou van aanraking . En baie liefdevol. Sal ook graag dinge wil doen wat ek nog nooit gedoen het nie soos valskerm spring en see toe gaan en wildbesigtig. Hou van reis en naweke weggaan en nie by huis te sit. lief avontuur

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek ’n opregte, lojale en liefdevolle man met ’n sterk geloof en ’n sagte hart. Hy moet eerlik wees, goeie waardes hê en iemand wees wat emosioneel volwasse is. Respek, kommunikasie en wedersydse ondersteuning is vir my belangrik in ’n verhouding. Ek wil graag saam met my maat lag, reis, kosmaak en die lewe geniet, maar ook diep gesprekke voer en mekaar geestelik versterk. ’n Verhouding sonder respek, vertroue of eerlikheid sal nie werk nie, en ek glo dat ware liefde in klein gebare en onvoorwaardelike ondersteuning lê.Saam buitelewe ka geniet . Dinge saam ka doen . Eerlikheid is vir my baie belangrik ek hou niks van leuens.

Wat Haar Vriende Sê

Michelle vertel...

Cinderella1974 is een van die ongelooflikste mense wat ek ken! Sy is saggeaard, liefdevol en gee altyd haar hele hart vir die mense in haar lewe. Sy is lojaal, sterk en het 'n diep geloof wat haar deur alles gedra het. Haar sin vir humor en lag is aansteeklik, en sy maak altyd seker dat die mense om haar geliefd en gewaardeer voel.

Sy hou van diep gesprekke, goeie kos, musiek en die natuur - en sy het 'n unieke vermoë om enigiemand op hul gemak te laat voel. Cinderella1974 verdien 'n eerlike, liefdevolle man wat haar net so mooi sal waardeer soos sy ander waardeer. As jy op soek is na iemand wat jou regtig gaan ondersteun, laat lag en saam met jou die lewe se klein en groot oomblikke geniet, dan is sy die een!

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle (newcaste), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Rugby; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters