SonstraalRuimteSonstraalRuimte
SonstraalRuimte

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

SonstraalRuimteSonstraalRuimte
6

SonstraalRuimte

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lig in jou lewe...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n sonstraal, ek belig jou wereld, en laat jou lag.... Die lewe is te kort om dit te mors.
Elke dag is nog' n kans vir 'n nuwe begin...
Ek klim graag berg, stap, hou van fietsry, kamp, die see is my favourite... En ek swem graag. Enige iets avontuurlustig sal ek aanpak, solank jy dit saam my doen.

Ek is mal oor diere, veral perde, en geniet hulle baie.

Ek hou van kinders, het 3 van my eie....
Ek is kunstig, hou van mooi maak... Ek hou ook daarvan om liefde te gee.

My uitkyk op die lewe is:
Vergewe, want blessings is net in die toekoms. Onthou, hanteer ander soos jy graag wil hanteer word... En geniet die lewe, jy leef net 1 keer.
Ek is 'n besige vroutjie, ek kan nie heeldag klets nie, so as ek nie antwoord nie, dan is die tyd net te min, maar ek sal wel terug kom sodra ek tyd het...

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet sag van hart wees, deugsaam, verstaanbaar, geduldig, gee baie om en loop oor van liefde. Ek hou van aanraking en opbouende woorde.
Ek hou van avontuur saam aanpak, en dinge saam doen, 7en net sommer saam lag... Ek hou van humor, kuier en kinders.

Ek kan nie leef sonder my Hemelse Pappa nie, Hy is my suurstof.

As jy 'n perfekte vrou soek, hou verby, ek is' n mens, en mense maak soms voute.
My kinders is nie 'n opsie nie, hulle is deel van die paket, hulle het nie gevra om hier te wees nie, ons doen net ons beste.

Ek het 'n posatiewe uitkyk, negatiewe persepsies maak verhoudinge dood, los die ou vrot koeie. Wat werk.... Wees eerlik en opreg.
Gewoontes kan verander, uiterlike kan verander, maar as jou hart nie op die regte plek is nie, gaan dit nooit werk nie...

Wat Haar Vriende Sê

SonstraalRuimte het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suid-Afrika; Kanada; Argentinië; Kolombië; België; Duitsland; Finland; Frankryk; Ierland; Italië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Seil; Seilplankry; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters