LoveIsNoCrime_999LoveIsNoCrime_999
LoveIsNoCrime_999

64 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

LoveIsNoCrime_999LoveIsNoCrime_999
6

LoveIsNoCrime_999

64 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Lets write our own Romantic story

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Plat op die aarde met baie min hang-ups.
Gemaklik in 'n geselskap met enige mens.
Ek is 'n "Geen voorgee" mens wat glo dat wie ek is is wie jy sien.
Ek is baie romanties en hou daarvan om dit te wys en te ervaar.
Ek kan kos maak, wasgoed was en stryk, huis skoonmaak en baie ander dinge.......... Ek soek 'n lewensmaat nie 'n huishulp nie!
Ek love rondrits en plekke te besoek waar ek nog nooit was nie.
Ek is 'n verteraan motor entoesias en besit ook een.
Laaste maar nie die minste nie is die feit dat ek 'n kind van God is en my uitleef in my geloof en my Godsdiens

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet saam met my die Here kan en wil dien.
Jy hoef nie 'n "Poppie" te wees nie.
Jou mooi moet van binne af uitstraal.
Jy moet kan lag en gesels. Komunikasie is "key" in enige verhouding
Jy moet soos ek, jou verlede al begrawe het, aanbeweeg het, 'n nuwe seisoen wil aanpak sonder om te verwys of vergelykings te maak.
Jy moet hou van reis en nuwe plekke te verken

Wat Sy Vriende Sê

LoveIsNoCrime_999 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
53 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Nederlands; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Duits; Grieks; Italiaans; Japannees; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Gastrokroeg; Italiaans; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters