Lien_1989Lien_1989
Lien_1989

36 – Oos-London (Gonubie), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Lien_1989Lien_1989
3

Lien_1989

36 – Oos-London (Gonubie), Oos-Kaap, Suid-Afrika

n Vrou met inhoud, gebalanseerd tussen hart en verstand.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n 35-jarige onderwyseres wat met liefde en doel leef. Ek glo in die waarde van opregte verhoudings, eerlikheid en die klein dinge wat saak maak. My hart is vol wanneer ek ander kan help groei. Ek hou van stilte ná ’n lang dag, goeie geselskap, en oomblikke wat sin maak.

Ek is iemand wat jou beste maatjie sal wees – lojaal, ondersteunend en altyd reg vir ’n lag of diep gesprek. Ek hou van diere, aktief wees in die buitelug, en die balans tussen avontuur en rus. Ek’s passievol oor onderwys, selfontwikkeling, en om met die regte persoon ’n rustige, betekenisvolle lewe te bou.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat eerlik is, met ruggraat en ’n sagte hart. ’n Maat wat lojaal is, geduldig, en nie bang is om te groei saam met iemand wat met hart en siel liefhet nie. Ek soek nie perfek nie – ek soek eg.

Wat Haar Vriende Sê

Lien_1989 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (Gonubie), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Ram
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London; Gonubie (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Kos
Kookkuns:
Grieks; Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Skaam
Eerlikheid:
Uiters