Capricorn51

51 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

0

Capricorn51

51 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Capricorn Lady

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie opsomming van my is een woord - Ek is n CAPRICORN -
Ek hou nie van drama nie, maar ek staan defnitief op vir myself as dit nodig is,
Ek is beskerming teenoor mense waarvoor ek omgee en lief is,
Die lys gaan aan, en aan ...
Ek het Goeie, asook nie so goeie eienskappe nie, ja ek is n mens en maak ook foute...
Beter beskrywing watter persoonlikheid ek het, .... Dit Sal alles vir jou kan se, as jy weet wat n capricorn is....

Ek hou baie van musiek en dans, asook movies...
Ja ek kan kos maak ...lol... nie n sjef nie, maar jy sal dit wel kan eet ..lol..
Ek is netjies op myself en my huis,
Ek hou van om iets aantekoop en dit teverander,... en natuurlik bootsales is lekker...
Saam dinge doen,
maar ook tyd maak vir eie belangstelling,

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat geen probleem het, om by my testaan deur goeie en slegte tye nie, en Wie se skouer ek kan gebruik wanneer dit dalk nodig is.
Wat jou kinders as belangrik ag, ( in n mate lol... )
Fun, loving guy, wat prioriteite het, wat kan omgee en wat die woord trust, en Liefde nog belangrik vind.....
Is daar nog ordentelike omgee man's daar buite...

Wat Haar Vriende Sê

Capricorn51 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Boksburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 55
Sterreteken:
Bul; Kreef; Maagd; Visse
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Capricorn51 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.