In sy eie woorde...
Oor Hom
Agge tog ...hier gaan ons.....hopelik oor jy nuuskierig is oor Mooi Jan....of dalk eerder oor jy mooi , hot , sexy en intelegent is en hoop vir die selfde....sal ek dan inni moeilikhed wees😅.....anyway ek kan immers n conversation hou oor wat jy oor wil praat...plus ek kan op my jaaaare nog iets optel van die vloer as dit geval het...impressive nE....
Sy Ideale Pasmaat
Hot ... Sexy....Cheeky....Brainy .... Onafhanklik ..... Sterk .... Sag ....
Wie weet as ek hier n expert was sou ek seker nie nou gesit en tik het nie....
Meer ernstig.....iemand wat haar issues onder beheer het....iemand wat n plesier sal wees om te ken en nie n pyn nie .....
Iemand Hot /Sexy🫣
Wat Sy Vriende Sê
MooiJanKan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 199cm (6' 6.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
MooiJanKan moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.