CoffeeCuddles

45 – Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika

0

CoffeeCuddles

45 – Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika

IanV

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is:
* Direk, eerlik, lojaal en opreg.
* Kan diep raak oor, belange van die hart.
* Oopkop van alle aspekte van die lewe.
* Posetief oor die lewe en toekoms.
* Hardwerkend, en 'n passie vir sukses te behaal.
* Ek is 1,89cm lank, 90kg. FYI.

* Is 'n ouer van 'n 7 jarige dogtertjie, my hart se punt. So ook geskei op goeie verbinding namens ons kind.

* Ek hou daarvan om aktief te wees, stap roetes, fietsry of golf te speel, geniet om die lewe saam familie en vriende.

* Ek is nie hier om iemand se tyd te mors nie en verwag dieselfde. Ek sit als in om 'n pasmaat te vind. Gladnie lus vir drama nie, en ek versoorsaak nog minder.

* Wat jy sien is wie en wat ek is, geen stories nie.

* Ek soek na iemand wat mooi na haarself kan kyk. 'n mooi vrou is 'n bonus. Maar eerlikheid, lojaal, oopkop, vriendelikheid, geen drama en net lief wees vir die lewe en iemand stabiel is 1ste prys, en so ook met emosionele intelligensie en simpatie vir ander is 'n bonus.

Dealbreaker:
* As jy rook, vape is okay.
* Tattoos op sleutelbeen, nek, arms het. Of enige groot tattoos, nie my ding nie.

* Ek het 'n tipe dame waarna ek voor uit kyk met voorkoms en belange. Wie weet dalk is dit jy.

Sy Ideale Pasmaat

Wat Sy Vriende Sê

CoffeeCuddles het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

CoffeeCuddles moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.