In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik, liefdevol en hou daarvan om mense om my gemaklik en gelukkig te laat voel. Ek waardeer eerlikheid, lag en betekenisvolle verbindings. Ek geniet die eenvoudige mooi dinge in die lewe en glo dat die regte persoon jou lewe rustiger, lekkerder en voller maak.
Kind, fun, lojaal en iemand wat altyd probeer om die goeie in mense raak te sien.
Ek hou van Christelike waardes, eerlikheid, respek en betroubaarheid. Ek hou nie van drama, leuens of mense sonder rigting en doel in die lewe nie.
Ek geniet stranddae, wynplase, lekker etes, braai by die huis en om nuwe plekke saam met iemand spesiaal te ontdek. Ek soek ’n maat vir nog baie avonture saam.
Haar Ideale Pasmaat
Ek waardeer ’n man met goeie waardes, ’n sagte hart en ’n sterk karakter. Iemand wat eerlik, betroubaar. Emosioneel volwasse en gemaklik met homself is. Morele waardes en ’n positiewe uitkyk op die lewe. Die lewe is gegee om te geniet. Hy moet sy eie stokpertjies geniet en ek myne.
Hou van lag, goeie sin vir humor. Saam dans en kwaliteit tyd saam. Hou van avontuur en ook die eenvoudige dinge soos ’n braai by die huis of ’n rustige aand saam. Saam op die strand stap. Sonsondergang waardeer. Die beste verhoudings begin vir my met vrede, respek, vertroue en dieselfde doel in die lewe.
Wat Haar Vriende Sê
EclipseBelle het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 76 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
EclipseBelle moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
