In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is Baie selfstandig maar het tog behoefte aan aandag, geselskap en eerlike belangstelling. Ek is saggeaard maar sal nie toelaat Dat iemand my misbruik nie. Eerlikheid is n vereisde. Kan lekker lag vir myself, veral omdat ek nie meer so flink is nie. Lief vir lees, musiek, handwerk, kook en bak. Hy
Haar Ideale Pasmaat
My idee van n pasmaat is Dat hy n man met integriteit wees. Geletterd, goeie maniere en hy moet ook lekker Kan lag. Wedersydse respek is belangrik. Dit Sal lekker wees om sommer net saam na n goeie fliek te kyk of n musiekuitvoering by te woon. As hy in sport belang stel Sal Ek my bes doen om die reels te leer. om saam te geniet. Moet nooit op iemand neersien of verkleineer nie. Dit vernietig n verhouding.
Wat Haar Vriende Sê
Soekie_667 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
80 - 85 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Soekie_667 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
