GP1960GP1960
GP1960

65 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

GP1960GP1960
7
9

GP1960

65 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

One life...enjoy it!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is iemand wat die lewe geniet. Dit is te kort om op n hoop te sit. Ek hou van reis. Daar is niks so lekker as om met n glasie wyn langs n vuur te sit....met die regte geselskap natuurlik.
Eerlikheid, is baie belangrik. Ek is opsoek na iemand wat ook graag wil reis.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat die lewe saam my kan geniet. Wat intelligent is, maar ook tog met tye net simple kan wees. Wat weet hoe om te lag. Wat die buitelewe geniet.
Iemand wat saam n groep kan kuier, maar wat tog dit geniet om daai alleen oomblikke te he.
En wat nog wil reis en nuwe plekke ontdek.

Wat Sy Vriende Sê

GP1960 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
63 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters