In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n plat op die aarde, familie man. Die dae van lang ure werk en baie stress is verby .
My fokus is nou by die huis, my kinders en n better kwaliteit lewe .
Ek het 3 kinders, en hulle ouderdomme is 21, 18 en 12. Dit is belangrik dat my maat hulle moet aanvaar, en hulle die maat.
Ja, en ek is mal oor musiek. Afrikaanse musiek is koning.
Ek is n een vrou man . Geniet die stabiliteit van n opregte , eerlike , sterk verhouding.
Sport is n groot deel van my lewe. Ry so 3 of 4 keer fiets per week. Saterdag oggend en Sondag oggend gegin gewoonlik vroeg.
Die beste vakansies is by die see, en geniet om my kayak vroeg oggend in te vat en branders te ry ( great uitdaging ).
Ek het anker gegooi op n plot net suid van Alberton , waar mens naby die natuur is, en weg van die stadslawaai is.
Sy Ideale Pasmaat
Ek wil graag n eerlike , opregte vrou ontmoet wat op hierdie site is om n beste vriend en lewensmaat te ontmoet.
Ek hou van n vrou wat goed na haarself kyk.
N plus sal wees n vrou wat goed kan komminikeer en nie bang is om te se as dinge pla nie.
As jy sien waarvan jy hou stuur asseblief n 'like', dan kan ons chat :-)
Wat Sy Vriende Sê
Bismarck52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Meyerton (Midvaal), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Besigheid |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Roei; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |




