In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van die buitelewe, stap, sport en reis…as dit dinge is waarvan jy hou of doen…kan ons groot vriende word. Ek hou van dans en kuier en geniet mense se geselskap. Ek is ‘n liefdevolle mens met ‘n sagte hart. Aktief en jonk van gees. Ongelukkig nie ‘n groot diere liefhebber nie. 😔
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat hou van buitelewe en stap en aktief wees. Wat lekker kan dans en lekker kan kuier. As jy hou van reis is dit ‘n bonus. Moet gesteld wees op sy voorkoms…lekker ruik en ‘n dame goed behandel. Moet respekvol en goed gemanierd wees. Moet meer in my as vrou belangstel as in sy diere. 🙂 Dalk kan ons groot vriende word en kyk waarheen dit gaan.🌺
Wat Haar Vriende Sę
Delfie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hę: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Węreld | ||
Ligging: |
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hę: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Nuwe Era |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Stap |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |





