In haar eie woorde...
Oor Haar
Mense behoort my te leer ken vir die unieke eienskappe en waardes wat my definieer as individu.
Ek is Gelowige jongvrou.wat die lewe geniet. Dit geniet in die Here .met familie. Familie is vir my uiters belangrik.
Al wat ek aan my sy soek is n Godsvresende MAN. WAT N VROU SE WAARDE EN STANDAARDE RESPEKTEER.
WAAR ONS TWEE SAAM DIE HERE DIEN. IN DIE HUWELIK TREE .SAAM ONS EIE FAMILIE BEGIN.EN ALLES SAAM GENIET.
Haar Ideale Pasmaat
n voornemende man met n opregte wedergebore in christus.wat groei en meer volwasse word in geloof en wat aan Christus gehoorsaam is.
N Christelike man wat volgens die bybelse leer leef,met n fokus op Liefde,integriteit en Diensbaarheid.
Sy identiteit word bepaal deer sy geloof
Twee mense wat dieselfde doelwitte in die lewe het.om God in alles te verheerlik.
N man wat sal vind dat fisiese voorkoms vir mekaar daagliks sal groei en vir my leeftyd sal bly bestaan.
Neem verantwoordelikheid.en lei met wysheid
Nederig veral in sy huis en gesin.
N man met liefde en respek.diep en onvoorwaardelike liefde vir sy vrou.
Tree op met integriteit eerlikheid en bereidheid.
Help diegene in nood en dien waar God hom Okal roep.
Soek voortdurend feestelike groei.
Wat Haar Vriende Sê
Dievrounajouhart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Swart | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Botrivier; Bredasdorp; Caledon; Gansbaai; Grabouw; Greyton; Hermanus; Kleinmond; Napier; Riviersonderend; Villiersdorp; Robertson (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse |
Belangstellings: |
Kookkuns |
Sport: |
Stap |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |



